Bioberoking as deel van 'n geïntegreerde benadering

'n Artikel van landbou.com wys uit dat bioberoking (biofumigation) en die sekondêre voordele van die benadering kan help om volhoubare voedselproduksie te verseker. 

U kan die artikel hier lees 

'n Bioberoking symposium sal gehou word op Spier wynplaas 25 - 27 Julie. Lees meer

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site