Droogte nog met ons

Sien Netwerk24 artikel oor byna 800 boere in die Wes-Kaap wat sedert begin vanjaar weens die droogte deur die provinsiale regering gehelp is om te verseker dat plase nie tot niet gaan nie en plaaswerkers nie hul werk verloor nie. Die droogte-aksie groep werk ook aan 'n 32 puntplan om die landbousektor te help.

Lees Artikel

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site