Klimaat se verandering soos tydbom

Verskeie onlangse natuurverskynsels dui aan op aardverwarming. Die voorkoms van onderandere die herfs-kommandowurm en die tamatieblaarmyner is aan aardverwarming verbind.

Die landbou moet nóú reeds beplan en kan nie wag vir môre nie. Dit sluit die identifisering van gewasse in wat beter by die verwagte moeiliker boerderytoestande sal aanpas, en die uitskakeling van gewasse wat nie die mas opkom nie volgens dr. Ilse Trautmann, hoofdirekteur van navorsing en tegnologiese ontwikkelingsdienste van die Wes-Kaapse departement van landbou.

Lees artikel

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site