Land Bank: Droogtelenings nog te kry

Land Bank het R400 miljoen vir droogtehulp vir die landbou sektor geoormerk. Aangesien nie al die fondse teen einde Desember 2016 toegeken is nie, is die aansoekings proses tot Maart 2017 verleng. Lees meer hier. 

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site