RSG Landbou - uitsending oor GreenCape

Skakel in by RSG Landbou 100-104 FM 4.30 am Vrydag 20 November om na 'n praaitjie te luister oor GreenCape se landbou sektor.  Alternatiewelik sal die uitsending beskikbaar wees op Elsenburg se webblad. Ander praatjies wat na geluister kan word op hierdie uitsending handel oor die Kaapse brandseisoen, weidingsbestuur en grondgesondheid, die hulpbron van grond en klimaatsverandering en die Noord-Kaap droogte situasie. 

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site