RSG Uitsending

In November 2015 was daar twee RSG uitsendings gewees. Een oor GreenCape, wie hul is en wat hul in die groen ekonomie doen. Die ander oor die GreenAgri webwerf en hoe dit boere kan help. Indien u dit gemis het, kan dit by die twee onderstaande web-skakels geluister word.

GreenCape

 

GreenAgri

 

 

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site