Vrugteboere dink drasties nuut oor water

Mikrospruitjies help Ceres vrugteboere heel seisoen besproei. Die nuwe waterwysheid mikrospruitjies uit Isreal word al seder laas jaar deur Ceres-boere gebruik en wys besparings van 2000 tot 3000 m3/ha. Lees meer oor die verskeidenheid water besparing tegnieke wat vrugteboere implementeer. Lees hier.  

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site