Waterwese doen opname van waterregte

Die staat bevestig tans histories toegekende waterregte wat met die oorgang na die huidige Waterwet geregistreer is. Die projek is tans onderweg in die waterbestuursgebiede van die Berg-en-Olifantsrivier in die Wes-Kaap, Mzimvubu-Tsitsikamma in die Oos-Kaap en die Olifantsrivier in Mpumalanga. Dit is reeds ’n geruime tyd aan die gang en sal landwyd geskied.

Lees artikel

Dowload guide to verification of water use

COMMENTS

Please note that once you have submitted a comment it will be sent for approval before appearing on the site