Bewaringslandbou ál uitweg in Noordwes

Bewaringsboerdery kan nie net die impak van klimaatsverandering versag nie, maar ook opbrengs verhoog en inset koste verlaag. Mielie proewe in 2014/15 wys hoer opbrengs vir bewaringsboerdery in Noordwes. Die opbrengs van mielies onder bewaringsboerdery proewe was 6,3 ton/ha, teenoor 3,5 ton/ha by mielies wat konvensioneel bewerk is. Lees meer hier.