Droogte kring uit na plaaslike ekonomieë

'n Artikel deur Landbou Weekblad, beeld uit hoe die droogte in die Swartland, wat een van die ergste drie droogste winters in 70 jaar is, onderandere dorpe beïnvloed wat afhanklik is van die koring-ekonomie. Lees artikel.