Gebruik kunsmis beter

Om erenstige skade aan die omgewing te voorkom, sê kenners dat die gebruik van kunsmis drasties moet verander. Stikstofdoeltreffendheid is 'n maatstaf wat meet hoeveel stikstof 'n gewas gebruik teenoor  hoeveel agtergelaat word as besoedeling. Wêreldwyd is dit ongeveer 0.4 wat beteken 60% van toegevoegde stikstof op lanbougrond gaan verlore. Lees atrikel.