Biodiversiteit en grondgesondheid

Landbou.com kyk na die belangrikheid van biodiversiteit, spesifiek mikrobiese aktiwiteit en bio-indikatore, soos aalwurms, wat jou kan help om jou grondgesondheid te ontleed en so beter kan boer. 

Lees artikel hier.