Klop voertekorte met drie alternatiewe

Die huidige droogte sien veeboere groot verliese ly. Garingboom, doringlose turksvy en oumansoutbos kan benut word om voer tekorte te bekamp. Lees artikel